Facebook
Instagram
Pinterest
Twitter
|
Login
EN
Button
Publish
News
Titles
Publishing
Self-publishing
Editing
Cover Design
Professional Book Layout
E-Books
ISBN Registration
Printing
Marketing
Distribution
Contact
Get Published
News
News From Kwarts Publishers
Leer ’n kinderboek skryf!
5/13/2013 2:21 PM -
Anita Stander
-
Self-Publishing
-
0 Comments
Belangstellendes kan nou inskryf vir ’n drie dae lange kinderboekskryfskool wat die ATKV einde Junie in Muldersdrift aan die Wes-Rand aanbied.
Die skryfskool vind van
26 tot 28 Junie by die Glenburn Lodge in Kromdraaistraat plaas
.
Daar is plek vir slegs 30 kursusgangers.
Voornemende skrywers sal leer hoe om ’n kind of tiener se verbeelding aan te gryp.
Die kursus word gelei deur prof. Franci Greyling van die vakgroep skryfkuns aan die Noordwes-Universiteit se Potchefstroom-kampus.
Die sprekers wat oor kinder- en jeugliteratuur gaan gesels, sluit in Fanie Viljoen, Hans du Plessis, Christien Neser, Joan Rankin, Rene Schoombie en Miemie du Plessis.
Die totale koste van die skryfskool beloop
R950 per persoon
.
Die inskrywingsvorm is beskikbaar by
www.atkvprojekte.co.za
en die sluitingsdatum vir inskrywings is 29 Mei.
Vir meer besonderhede kontak Lizané Basson by 011 919 9078 of stuur epos na
[email protected]
.
Share this post
«
Woord en Wingerd met Eben Venter
Wyn en Wingerd met Melanie Grobler
»
Possibly related posts:
Universiteit van Pretoria Winterskool vir Skrywers: 23 - 25 Junie 2014
Onderhoud met Suzanne Greeff, skrywer van debuutroman ‘Bang vir die Donker’
Maryna se boek oor die kosmos maak opslae
Comments are closed for this post, but if you have spotted an error or have additional info that you think should be in this post, feel free to contact us.
Subscription
Get the latest updates in your email box automatically.
Your nickname:
Email address:
Subscribe
Home
Rss Feed
Categories
Self-Publishing (61)
Newsletters (5)
Writing Resources (2)
New titles (9)
Author snippets (21)
Expert Publishing Advice (6)
Writing opportunity (4)
Book Publishing (4)
Book Reviews (1)
Search
Archive
2019
October 2019 (1)
August 2019 (1)
May 2019 (1)
April 2019 (3)
March 2019 (1)
February 2019 (3)
2018
November 2018 (3)
October 2018 (2)
September 2018 (4)
August 2018 (4)
July 2018 (2)
June 2018 (1)
2017
August 2017 (2)
July 2017 (5)
May 2017 (1)
April 2017 (2)
March 2017 (4)
February 2017 (1)
2016
December 2016 (1)
November 2016 (1)
October 2016 (2)
September 2016 (1)
March 2016 (1)
February 2016 (2)
January 2016 (1)
2015
December 2015 (1)
November 2015 (1)
October 2015 (1)
September 2015 (1)
August 2015 (3)
July 2015 (1)
June 2015 (1)
May 2015 (1)
April 2015 (1)
March 2015 (1)
February 2015 (3)
January 2015 (5)
2014
December 2014 (1)
November 2014 (2)
October 2014 (4)
September 2014 (2)
August 2014 (1)
July 2014 (1)
June 2014 (2)
May 2014 (5)
April 2014 (3)
March 2014 (1)
February 2014 (2)
2013
May 2013 (3)
March 2013 (1)
Tags
Making Life and Lemonade
Madness in Duggart
Kwarts publishers
work environment
women in the workplace
Mamotladi Ivy Matloga
state capture
Free State politics
Ace Magashule
Monde Nkasawe
skryf 'n kortverhaal
skryfkursusse
skryfgeleentheid
essay
Afrikaanse prosa
skryf Afrikaans
kortverhale kompetisie
selfpublikasie
publiseer 'n boek
skryf jou storie
skryfgeleentheid
indie authors
self-publishing in South Africa
South African authors
Ingrid Jonker-prys
Hekelwoorde van my Hart
Eenduisend-en-Een Grimmige Nagte
Afrikaanse poësie
publishing scam
self-published
Browse all tags