We are pleased to present below all posts tagged with 'skryfgeleentheid'. If you still can't find what you are looking for, try using the search box.
Na baie ure se leeswerk, kortlyste opstel, wik en weeg, koppe krap, vele besprekings en meer, is die finale keuring vir Kwarts se Afrikaanse Kortverhaalbundel 2019 gedoen! Hier is die lys van kortverhale wat later in die jaar in die bundel sal verskyn:
Popular tags: Kwarts Uitgewers Afrikaanse Kortverhaalbundel 2019, skryfgeleentheid, Afrikaanse kortverhale, skryf in Afrikaans
Om ‘n kortverhaal te skryf is dalk makliker gesê as gedaan. Dis werklik ‘n kuns om dit kort te hou... As jy jou hand wil waag aan die skryf van 'n kortverhaal is dit raadsaam om eers bietjie huiswerk te doen. Hier is waardevolle inligting oor wat die definisie en aard van ‘n kortverhaal is.
Popular tags: skryf 'n kortverhaal, skryfkursusse, skryfgeleentheid, essay, Afrikaanse prosa
Get the latest updates in your email box automatically.
Your nickname:
Email address:
Subscribe