Self-Publishing
Read the rest of entry »
Suzanne Greeff het onlangs haar eeste roman uitgegee - ‘n romantiese spanningsverhaal wat die leser sal boei. Dit is ‘n spookstorie wat afspeel op die plas Renosterdrift, waar daar baie geheime uit die verlede versteek is. Lees gerus die interessante onderhoud wat met Suzanne gevoer is in die jongste nuusbrief van SA Vryskutskrywers.
For the latest news flashes, product releases and marketing tips, subscribe to newsletters.
"WIE IS GOTTLIEB?" Dit is die tergende vraag wat telkens opduik in dié bundel wat hoofsaaklik handel oor ‘n joernalis-radiopersoonlikheid en TV-aanbieder se ontmoetings met mense, sommige van hulle onder die groot nuusmakers van die een en twingste eeu, bekendes en minder bekendes oor ‘n tydperk van bykans drie dekades teen die agtergrond van seker die mees dramatiese tydvak in Suider-Afrika se geskiedenis.
Get the latest updates in your email box automatically.
Your nickname:
Email address:
Subscribe