ISBN: 978-1-77605-544-9
Genre: Fiction
Voor sy oë het baie foto’s soos ʼn sprokieswêreld verby hom geskuif. Dit alles was deel van sy opleiding as fotograaf. Hy het groot geword tussen die duine en kameeldoringbome van die Kalahari. Altyd is daar gesoek na die mooi dinge wat sy pad kruis. Dit was daar tussen die daisies op die gronde van die Universiteit van Pretoria wat hy hom vasgeloop agter die lens van sy kamera.
Die volmaakte prentjie, ʼn vriendelike glimlag, glansende hare en dan die pragtige bruin oë! Die lewenswiel het begin draai. Die prentjie in die tuin kon hom nie los, maar was onbekombaar. Twee speke in die lewenswiel het ernstig gebuig. Sy verloor haar verloofde en hy verloor sy Kaapse vlinder. Die herstel het geleidelik gekom maar eindig volmaak op die duin van die Kalahari!